Loading... Please wait...

Our Newsletter


LIED IN MY HART

  • Image 1
Price:
$25.00
Bookmark and Share


Product Description

Ge Korsten speel die rol van 'n singende dominee, Paul Murray, wat baie gewild is sy myndorp-gemeente is. Hy is bevriend met Linda, die orreliste, wie se broer, Parra, hoop sy trou met die dominee. Maar dan verskyn die beeldskone Estelle Beukes, dogter van die mynbaas, op die toneel en begin 'n verhouding met die dominee. Toe Parra hiervan uitvind, steek hy Estelle se sportmotor aan die brand en gaan kruip in die kerktoring weg waar hy deur Paul gered moet word. Paul trou met Estelle en die gemeente wil haar nie aanvaar nie. Hy sing Ave Maria in 'n Rooms Katolieke kerk en die gemeente is in vervoering. Uiteindelik vertrek hy en Estelle na Weenen waar die singende dominee deur middel van 'n kontak van Estelle in die operawereld beland, maar nie voordat daar 'n intrige of twee is met 'n skelm agent en 'n slinkse adelike nie. Intussen is daar 'n ongeluk by die myn en Parra smeek Paul per brief om terug te kom huis toe.


Find Similar Products by Category


Write your own product review

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!


Customers Who Viewed This Product Also Viewed

You Recently Viewed...