









|
Current Category
South African Books > Kinderboeke

|
Die storie van die molletjie
Die storie van die molletjie wat wou weet wie op sy kop gedinges het TAF1094
Op ’n helder, sonnige môre tref ’n katastrofe die molletjie. Iets wat soos ’n wors lyk, val reg bo-op sy kop. Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop . . . gedinges het. Die molletjie se soektog is ’n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van ’n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. ’n Plesierige speurtog wat groot byval by kinders behoort te vind.
Formaat/Format: Soft cover (32 page/s)
|
|
Price:
|
|

|
Die Madiba-boek
Die Madiba-Boek TAF1074
Die Madiba-boek is sekerlik die mees ambisieuse kinderboek wat nog ooit in Afrika verskyn het. Die boek is nie alleen vir kinders van 7 tot 12 bedoel nie, maar ook vir kunsliefhebbers en bibliofiele, en diegene wat in folklore belang stel.
Titel/Title: Die Madiba boek Formaat/Format: Hard cover (144 page/s)
|
|
Price:
|
|
Secure ecommerce shopping cart software and credit card processing provided by ezimerchant

|